
CJ Wessels & Kie
Rekenmeesters | Ouditeure | Belastingpraktisyns
Ons kantoor is geleë te Hartswater, Noord-Kaap, in die vrugbare Vaalhartsvallei. Die gebied is grootliks afhanklik van landbou en landbouverwante industrieë. Ons beskik oor in diepte kennis van die landbousektor, hoewel ons kliëntebasis wydverspreid is oor talle sektore.
Rekeningkunde Dienste
-
Oudit van finansiële state van maatskappye, trusts, skole, kerke en openbare weldaadsorganisasies (PBO’s)
-
Jaarlikse finansiële state vir individue, vennootskappe, beslote korporasies, maatskappye en trusts.
-
Onafhanklike nasien van finansiële state.
-
Maandelikse verwerking van rekenkundige rekords.
-
Besigheidswaardasies.
-
Bestuurstate
-
Kontantvloeibegrotings vir banke en ander finansiële instellings.
Belasting
-
Belastingbeplanning.
-
Belasting Uitklaringsertifikate.
-
Registrasies vir Inkomstebelasting, BTW en Dieselrabat, LBS en Vergoedingsfonds.
-
Inkomstebelasting
- Jaarlikse opgawes vir individue,
beslote korporasies, maatskappye
en trusts.
- Voorlopige belastingopgawes.
- Dividendbelastingopgawes.
- SARS belastingnavrae, -oudits
en -dispute.
-
BTW
- Verwerking van rekenkundige inligting.
- BTW opgawes.
- SARS navrae, oudits en dispute.
-
Betaalstaatdienste (Payroll)
- Maandelikse salarisse, WVF en
EMP201 opgawes.
- Half- en jaarlikse EMP501
rekonsiliasies.
- IRP5 sertifikate.
- UI19 opgawes
- Opgawe van verdienste by die
Vergoedingsfonds.
Sekretarieel
Testamente en
Bestorwe Boedels
-
Stigting van nuwe maatskappye en trusts.
-
Boedelbeplanning.
-
Byhou van statutêre rekords soos verandering van direkteure, jaareinde, name ens.
-
Jaaropgawes by CIPC.
-
Opstel van testamente.
-
Eksekuteurs van bestorwe boedels.

Opleiding
Deurlopende opleiding en professionele ontwikkeling verseker dat ons werknemers toegerus is met die nodige kundigheid om ‘n tydige diens van hoë kwaliteit aan ons kliënte te verskaf. Ons is ook geregistreer as ‘n opleidingskantoor by SAICA en SAIPA.
Ons Span
Die kantoor is 1995 gestig deur Christo Wessels en het tans twee direkteure.

Christo Wessels

Morné van Niekerk

Kontak
7 Hertzogstraat
Hartswater
Suid Afrika
8570